Johannes 1:22 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir hom gesê: “Wie is jy? Sê vir ons, want ons moet dit gaan vertel vir die mense wat ons gestuur het. Wat sê jy oor jouself?”

Johannes 1

Johannes 1:17-32