Johannes 1:2-4 Bybel vir Almal (ABA)

2. Hy was in die begin by God.

3. God en die Woord het alles gemaak. God het niks alleen gemaak nie. Hy en die Woord het alles gemaak.

4. Die Woord het die lewe gebring, en hierdie lewe was die lig vir die mense.

Johannes 1