Joël 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesterswat by die altaar werk,moet rouklere aantrek,hulle moet huil en treur.Hierdie mensewat vir my God werk,moet rouklere aantrekook wanneer hulle gaan slaap,want daar is nie koring-offersen drank-offers in die tempelvan hulle God nie.

Joël 1

Joël 1:7-20