4. Wanneer ek gaan lê, dan vra ek:‘Wanneer kan ek opstaan?’Maar die nag is lank, en ek hou aanom rond te rol totdat dit lig word.
5. My hele liggaam is vol wurms en stof,my vel bars, en die vuil bloed vloei daaruit.
6. My dae gaan vinniger verby as ’n wewerspoel,my lewe is amper verby, ek kan niks hoop nie.
7. Onthou, my lewe is soos die wind,dit sal nie weer goed gaan met my nie.
8. Die oë wat my nou sien,sal my nie weer sien nie.Terwyl julle kyk na my,sal ek skielik nie meer daar wees nie.”