Job 5:15 Bybel vir Almal (ABA)

Maar God red die mens wat niks het nie,Hy red hom van die mense wat hom beskuldig,Hy red hom van die mense wat sterker is as hy.

Job 5

Job 5:10-24