Job 42:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het dit toe met Job beter laat gaan as voorheen. Job het 14 000 skape en bokke, 6 000 kamele, 2 000 beeste en 1 000 donkies gekry.

Job 42

Job 42:7-17