Job 40:13-16 Bybel vir Almal (ABA)

13. Die bene in sy lyf is so sterksoos waterpype van brons,so sterk soos stukke yster.

14. Hy is die belangrikste dier,God het hom gemaak,en net God kan hom oorwin.

15. Hy kry sy kos in die bergewaar al die wilde diere speel.

16. Hy lê onder die waterplante,hy kruip weg tussen die riete in die vlei.

Job 40