Job 4:9-11 Bybel vir Almal (ABA)

9. God word kwaad vir hulle,en hulle sterf,God vee hulle weg van die aarde.

10. Leeus kan brul en raas,maar as ’n leeu sy tande verloor,

11. dan kan hy niks vang nie,dan gaan hy dood van die honger,en sy welpies loop oral rond.

Job 4