Job 38:14 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer dit lig word,dan verander die aardesoos klei verander wanneer ’n mens ’n seëlop die klei druk.Die berge en die valleieis soos die voue in ’n bo-kleed.

Job 38

Job 38:11-23