Job 37:4 Bybel vir Almal (ABA)

En dan raas en dreun die donderweer,God praat met sy harde stem,en die donderweer hou aan om te raasterwyl Hy, die Koning, praat.

Job 37

Job 37:1-11