Job 36:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Elihu het nóg gepraat. Hy het gesê:

2. “Job, jy moet nog ’n bietjie wag,ek wil nóg met jou praat,ek wil nóg dinge sê oor God.

Job 36