Job 34:13 Bybel vir Almal (ABA)

God regeer oor die aarde,niemand het gesê Hy moet dit doen nie.Die hele wêreld behoort aan Hom,niemand het dit vir Hom gegee nie.

Job 34

Job 34:7-23