28. Hy het my gered,ek het nie gesterf nie,ek geniet nog die lewe.’
29. Luister na my:God doen dit alles met ’n mens,Hy doen dit weer en weer.
30. God hou ’n mens weg van die graf,Hy laat die mens die lewe geniet.
31. Job, jy moet luister na my,jy moet hoor wat ek sê,jy moet stilbly sodat ek kan praat.