Job 32:6 Bybel vir Almal (ABA)

Elihu seun van Barakel, van die nageslag van Bus, het begin praat en hy het gesê:“Ek is jonk, en julle is oud,daarom het ek gewag, ek was bangom vir julle te sê wat ek weet.

Job 32

Job 32:1-15