Job 32:3 Bybel vir Almal (ABA)

Elihu was ook kwaad vir Job se drie vriende omdat hulle nie geweet het wat om vir Job te antwoord nie. Hulle het net gesê dat Job verkeerd gedoen het.

Job 32

Job 32:1-9