Job 31:5-7 Bybel vir Almal (ABA)

5. Ek was nie vals en skynheilig nie.

6. Wanneer God my toets, dan sal Hy weetdat ek heeltemal reg gelewe het.

7. Ek het nie weggedraai van die regte pad nie,ek het nie iets gevat wat ek graag wou hê nie,my hande is skoon.

Job 31