Job 31:34 Bybel vir Almal (ABA)

Ek was nie bang vir wat mense sal sê nie,ek het nie geskrik omdat ander familiesmiskien kon dink dat ek nie belangrik is nie.Ek het nie stilgebly en in die huis gebly nie.

Job 31

Job 31:27-40