Job 30:1 Bybel vir Almal (ABA)

Job het gesê:“Maar nou?Mense lag vir my,mense wat jonger is as ek,mense wie se pa’s ek nie laat sit hetby die honde wat my skape opgepas het nie,

Job 30

Job 30:1-2