Job 3:18-20 Bybel vir Almal (ABA)

18. Daar kan die gevangenes rustigen stil wees,die voormanne raas nie meer met hulle nie.

19. Daar is kinders en grootmense saam,en slawe is daar vry van hulle eienaars.

20. Hoekom het God lig gegee vir iemandwat net swaarkry?Hoekom het Hy iemand laat lewewat altyd ongelukkig is,

Job 3