Job 29:12 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was omdat ek mense gered hetwat hulleself nie kon help nie,mense wat gevra het dat ek hulle moet help.En ek het ook weeskinders gehelpwat niemand gehad hetom hulle te help nie.

Job 29

Job 29:6-20