Job 27:3-4-13 Bybel vir Almal (ABA)

5. Ek sal nooit kan sê dat julle reg is nie,ek sal aanhou sê dat ek onskuldig is,so lank soos ek lewe.

6. Ek sal aanhou sê dat ek reg gelewe het,ek sal nie anders praat nie.Ek sal nie jammer wees oor enige ietswat ek in my lewe gedoen het nie.”

7. “Ek bid dat dit met my vyande sal gaansoos met mense wat verkeerde dinge doen,ek bid dat dit met die mense wat téén my is,sal gaan soos met mense wat slegte dinge doen.

8. Want die mens wat nie vir God wil dien nie,kan nie hoop dat dit goed sal gaanwanneer hy moet sterf nie,hy kan niks hoop wanneer God homlaat sterf nie.

9. God sal nie luisterwanneer dit sleg begin gaanmet daardie mens,en wanneer hy skree en vradat God hom moet red nie.

Job 27