Job 23:8-10 Bybel vir Almal (ABA)

8. Maar Hy is nie daar waar ek Hom soek nie,Hy is nie in die ooste of in die weste nie.

9. As Hy in die noorde werk, dan kry ek Hom nie,as Hy na die suide gaan, dan sien ek Hom nie.

10. Maar Hy weet watter pad ék loop,as Hy my toets, dan sal Hy sien dat ekso skoon soos goud is.

Job 23