12. Ek het gehoorsaam gebly aan alleswat Hy gesê het,ek het altyd onthou dat Hy besluitwat met my sal gebeur.”
13. “En Hy?Hy alleen besluit,en niemand kan Hom keer nie.Hy doen wat Hy besluit.
14. Ja, Hy sal doen wat Hy oor my besluit het,en Hy het baie dinge besluit.
15. Dit is hoekom ek so bang is vir Hom,ek is bang wanneer ek aan Hom dink.
16. God het my moedeloos gemaak,die Almagtige het my bang laat word,
17. want dit is nie die donker wat my laat stilbly nie,dit is Gód wat die donker oor my gebring hetsodat ek nie weet wat om te doen nie.”