Job 22:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, jy het jou eie mense se klere gevat,ook toe hulle niks vir jou geskuld het nie,jy het arm mense kaal laat loop.

Job 22

Job 22:1-14