Job 21:30 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sou vir julle gesê hetdat ’n slegte mens veilig blywanneer dit sleg gaan met ander mense.Hulle sou gesê het dat die slegte mensaanhou lewe wanneer God ander mense straf.

Job 21

Job 21:20-34