Job 2:1 Bybel vir Almal (ABA)

Eendag het die engele weer voor die Here kom staan. Die Satan het saam met hulle gekom om voor God te kom staan.

Job 2

Job 2:1-4