Job 17:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. Ek is naby die dood,my lewe is verby,die graf wag vir my.

2. Ja, almal spot my,ek sien dat almal téén my is.”

3. “God, U moet asseblief borg staan vir my,niemand anders sal dit doen nie.

4. U keer sodat my vriendenie kan verstaan nie,daarom moet U hulle nie laat wen nie.

Job 17