Job 16:20-22 Bybel vir Almal (ABA)

20. My vriende spot my,my oë is vol trane,maar ek bid tot God.

21. Ek vra dat Hy self reg sal doen aan mysoos ’n mens dit vir sy vriend sal doen.

22. Want my lewe is amper verby,ek sal op my pad gaanen ek sal nie terugkom nie.

Job 16