Job 16:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Job het sy vriende geantwoord. Hy het gesê:

2. “Ek het baie gehoor dat mense só praat.Julle kan niks vir my verander nie.

3. Hoekom wil julle nie ophou om dinge te sêwat niks beteken nie?Hoekom hou julle aan om so te praat?

Job 16