Job 15:30 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sal sterf, dit is seker.Hy is soos ’n boom,sy takke sal verbrand,die wind sal sy blomme wegwaai.

Job 15

Job 15:24-35