Job 15:20 Bybel vir Almal (ABA)

‘Die mens wat verkeerd doen,die mens wat altyd ander mensewil seermaak en doodmaak,daardie mens is altyd bang,so lank soos hy lewe.

Job 15

Job 15:10-26