Job 15:18 Bybel vir Almal (ABA)

Wyse mense het dit gesê,hulle het dit gehoor by hulle voorvadersin die tyd toe hulle die land gekry het.Die land het toe net aan hulle behoort,daar was nie ander mense by hulle nie.

Job 15

Job 15:17-22