Job 15:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Elifas van die land Teman het begin praat. Hy het gesê:

2. “’n Man wat wysheid het,moenie nonsens praat nie,sy woorde moenie soos die wind wees nie.

3. Sy antwoord moenie niks beteken nie,hy moenie dinge sê wat niks help nie.

Job 15