Job 12:23-25 Bybel vir Almal (ABA)

23. Hy laat volke belangrik worden Hy laat hulle verdwyn,Hy laat volke groot word en Hy besluitwat met hulle sal gebeur.

24. Hy laat die leiers van ’n land se mense onverstandig word,hulle weet nie wat hulle doen nie.

25. Hulle word soos mense wat in diedonker loop,soos dronk mense wat nie weet waarnatoehulle gaan nie.”

Job 12