Job 11:6 Bybel vir Almal (ABA)

en dat Hy die geheime van die wysheidvir jou wil vertel,want ware wysheid het baie geheime.Jy moet weet dat God jou nie straf oor alleswat jy verkeerd gedoen het nie.

Job 11

Job 11:1-11