Wanneer ’n partytjie verby was, dan het Job vir sy kinders laat weet dat hulle hulleself moet wy. Hy het vroeg opgestaan en hy het vir elke kind ’n brand-offer gebring, want hy het gedink: Miskien het my kinders sonde gedoen en vir God vervloek.Job het dit altyd gedoen wanneer ’n partytjie verby was.