Job 1:16 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl die slaaf besig was om te praat, kom daar ’n ander slaaf en hy sê: “Die weerlig het die skape en die bokke doodgeslaan, en ook die slawe wat by hulle was. Net ek het vry weggekom om dit vir jou te kom vertel.”

Job 1

Job 1:7-22