Jesaja 9:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, hulle was die vyande se slawe,hulle moes jukke dra,en die vyande het hulle met kieries geslaan.Maar U breek die jukke en die kieriessoos daardie dag toe Gideon die Midianiete oorwin het.

Jesaja 9

Jesaja 9:1-9