Jesaja 8:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal Ek die koning van Assirië en al sy soldate bring om teen Jerusalem oorlog te kom maak. Die koning en sy soldate sal wees soos die groot Eufraat-rivier wat baie en sterk water het en oor sy walle vloei.

Jesaja 8

Jesaja 8:5-13