Jesaja 8:19 Bybel vir Almal (ABA)

Party mense sê julle moet vir die geeste van dooie mense vra wat julle moet doen. Maar ’n volk moet vir hulle God vra wat hulle moet doen. Hulle moenie vir dooie mense vra wat is goed vir mense wat lewe nie.

Jesaja 8

Jesaja 8:15-23