Jesaja 7:22 Bybel vir Almal (ABA)

maar hulle sal baie melk gee, so baie dat die man dikmelk sal hê om te eet. Ja, almal wat aanhou lewe in die land, sal dikmelk en heuning eet.

Jesaja 7

Jesaja 7:17-25