Jesaja 7:20 Bybel vir Almal (ABA)

“Daardie dag sal die Here ’n skeermes anderkant die Eufraat-rivier huur, en Hy sal al julle hare afskeer: die hare op julle kop en op julle lyf, en ook julle baard. Die skeermes is die koning van Assirië.

Jesaja 7

Jesaja 7:19-25