Jesaja 66:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle wat bewewanneer die Here praat,julle moet luister na wat die Here sê:“Party van julle eie mense haat julleen hulle wil julle nie ken nieomdat julle My dien.Hulle sê: ‘Die Here moet vir ons wysHy is God,sodat ons kan sienhoekom julle so bly is.’Maar die mense wat dit sê,sal jammer wees.”

Jesaja 66

Jesaja 66:1-14