Jesaja 66:24 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer hulle weer uit die stad gaan, dan sal hulle die lyke sien van die mense wat opstandig was teen My. Die wurms sal aanhou om die lyke te vreet, en die vuur sal aanhou om hulle te brand. Almal wat hulle sien, sal bewe en bang wees.”

Jesaja 66

Jesaja 66:16-24