Jesaja 66:20 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal julle familie bring uit al die volke. Hulle sal kom op perde en oorlogkarre en dra-stoele en muile en kamele. Hulle sal kom na my gewyde berg, na Jerusalem. Hulle sal ’n present vir My wees, soos die koring-offer wat die Israeliete na die tempel bring in ’n rein skottel.

Jesaja 66

Jesaja 66:18-21