Jesaja 66:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het alles gemaakmet my eie hande,en toe was dit daar.”Dit sê die Here.“Die mense wat hulleselfnie kan help nie,is belangrik vir My.Hulle is mense wat weetdat hulle nie belangrik is nie,hulle bewe wanneer Ek praat.

Jesaja 66

Jesaja 66:1-8