Jesaja 65:7 Bybel vir Almal (ABA)

oor hulle eie sondesen oor die sondes van hulle voorvaderswat op die berge wierook gebrand heten My beledig het.Ek sal hulle straf oor hulle sondeswat hulle voorheen gedoen het.”

Jesaja 65

Jesaja 65:1-15