Jesaja 65:24-25 Bybel vir Almal (ABA)

24. Ek sal hulle antwoordvoordat hulle My roep.Hulle sal net begin bid,dan sal Ek doen wat hulle vra.

25. Wolwe en lammers sal saam wei,leeus sal gras vreet soos beeste,en die slange se kos sal stof wees.Hulle sal nie op my gewyde bergiets verkeerd doen nie,hulle sal niks breek nie.”Dit sê die Here.

Jesaja 65