Jesaja 65:22 Bybel vir Almal (ABA)

Ander mense sal nie in hulle huise woonen hulle druiwe eet nie.Ek het my mense gekiesom aan My te behoort,hulle sal so oud word soos bome,en hulle sal self die vrugte eetvan die bome wat hulle geplant het.

Jesaja 65

Jesaja 65:17-24