Jesaja 63:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wil vertel wat die Here gedoen hetomdat Hy lief was vir ons,ek wil Hom prysoor wat Hy gedoen het.Ek wil praat oor alleswat die Here vir ons gedoen het.Hy het aangehouom goed te doen aan die volk Israel,Hy het dit gedoenomdat Hy jammer was vir hulleen baie lief was vir hulle.

Jesaja 63

Jesaja 63:6-14